about logos
logos dictionary
bilingual dictionaries
children's dictionary
fashion dictionary
volunteers
logos conjugator
learning conjugator
logos library
logos poetry
children's library
logos quotes
logos toolbars
translation course
help
Select Language
Author
Word
What Is Logos Quotes?
Submit A Quotation
Quotation Of The Day
stats
[ No Biography for this Author ]
as jy \'n visie van die toekoms wil hê, stel jou \'n stewel voor wat op \'n menslike gesig gestamp word -onophoudelik
as vryheid enigiets hoegenaamd beteken, beteken dit ook die reg om vir mense te sê wat hulle nie wil hoor nie
ernstige sport het niks te doen met skoon spel nie. Dit is nou verbonde met haat, jaloesie, spoggerigheid, veronagsaming van alle reëls en ‘n sadistiese genot om geweld te aanskou. Met ander woorde, dit is oorlog minus die skietery
moet nooit \'n vreemde uitdrukking, \'n wetenskaplike term of \'n jargonwoord gebruik as jy aan \'n alledaagsetaal-ekwivalent kan dink nie